On being pushed why I stay, and why I want to stay. I finally figured it out. I'm a gambler through and through.
I could see this sky from many safer places but I think I'd just detest the people around me if I wasn't here.
I just hope the dice roll well.
"Goudstad stoutgat/Ek moet net aan jou boud vat/Vergeet nou maar jou, wat/Vir jou het ek ietsie spesiaal
Kaalgat in Kaapstad/Kan ek maar by jou slaap, skat/My reënjas is al papnat/Vir jou het ek ietsie spesiaal
Chorus:Dis ‘n kwessie van tyd/Sê die missies vir die meid/Dis die bloed in die pan/Dis die blos op die wang/Dis die vloek van die slang/Dis die moeilikheid met die man
Voodoo in Windhoek/Ek wens ek kon jou blinddoek/Jou boyfriend kan ons inboek/Vir jou het ek ietsie spesiaal" - Valiant Swart (Boland Punk)
.